Boelie ” Prufe ” Bestand

Luister , Leer en Doen!

Kliek om te Luister of Luister hieronder

Afknouery is baie moeilik vir kinders, of enigiemand, om te hanteer. Dit laat jou bang en verneder voel en dikwels laat dit ‘n persoon voel dat hulle waardeloos is. Ongelukkig laat afknouery jou ook ophou om uit te gaan, want jy is bang jy sien dalk die persoon wat jou afknou. Baie kinders wat geboelie word begin selfs hulself afvra of hulle enigiets reg kan doen?

Lees Meer

Recycling Boelies Chat Groep

Meer Omtrent die “Goeie Nuus Fabriek”

Goeie Nuus Fabriek

Kontak Ons : Erich Posthumus Epos : erich@kingdomkidz.co.za

Ondersteun die Projek ASB