Die Goeie Nuus Fabriek aangebied deur Erich Posthumus en sy gesin (seun Bernard) en (dogter Zoey) 'n lekker program vol musiek en stories en 'n paar lekker grappies, saam leer ons meer oor Jesus se liefde vir ons, God se voorsiening en die Heilige Gees se leiding, kom geniet dit saam met ons en share die link met jou vriende.